Toni Collette

Toni Collette
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Toni Collett
Geboorte 1 November 1972 (1972-11-01)
Nasionaliteit Australies
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Toni Collette (gebore 1 November 1972) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Muriel's Wedding (1994), The Sixth Sense (1999), About a Boy (2002), en Little Miss Sunshine (2006).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search